Behoud van energie

Die behoud van energie beginsel wat ook bekend staan as die eerste wet van termodinamika is een van die onderliggende beginsels in chemiese ingenieurswese. Die eerste wet van termodinamika lui as volg:

Energie kan nie geskep of vernietig word nie, dit kan slegs van een vorm na 'n ander verander word.

Die wet bepaal dat die energie E0 aan die een kant van die skeidingsvlak tussen twee media van verskillende digthede, byvoorbeeld ’n vakuum met ’n digtheid van ρ0, en die energie E1 aan die ander kant van die skeidingsvlak van ’n materiële medium met ’n digtheid ρ1, dieselfde is.


Developed by StudentB